Wat maak
Matific uniek?

Wat maak Matific uniek?

Matific-leerplatform

Ander Hulpbronne

  1. Matific-inhoud

    • Weldeurdagte stories wat op die werklikheid gegrond is
    • Ontwikkel 'n ingesteldheid vir probleemoplossing
    • Bewysgebaseerd, ondersteun deur navorsing
    • Leerdergesentreerde leer

    Tradisionele Inhoud

    • Gebruik verouderde tegnologie(FLASH)
    • Geskik vir Universiteit- en Beroepsvoorbereiding?
    • Kritiese probleemoplossingsvaardighede ontbreek
    • Fokus net op papegaaileer en herroepvaardighede
  2. Leer deur Doen

    • Praktiese leer
    • Wiskundige interaksie
    • Diepliggende konseptuele begrip
    • Gebruik virtuele manipulasies

    Memoriseer

    • Leer deur herroeping
    • Nie toegerus met probleemoplossingsvaardighede nie
    • Een kans om die regte antwoord te vind
    • Beperkte antwoordkeuses
  3. Leerderbetrokkenheid

    • Betekenisvolle, ware-wêreld voorbeelde
    • Speletjies as motivieringstaktiek i
    • Positiewe omgewing, leer deur probeer en fouteer
    • Aantreklike grafika, verskeie probeerslae en antwoorde

    Leerder Motivering

    • Ontbreek ware-wêreld, vereenselwigbare aktiwiteite
    • Beperkte verskeidenheid aktiwiteite
    • Sonder betekenis en konteks
    • Fokus op een leerstrategie - memorisering
  4. Nuwe Tegnologie

    • HTML5 en nuwe tegnologieë
    • Werk op enige toestel, insluitend mobiele toestelle
    • Verbind met enige blaaier
    • Integreer met ander tegnologieë

    Verouderde Tegnologie

    • Gebruik nie-ondersteunde tegnologie(FLASH)
    • Beperkte funksionaliteit
    • Oonaanpasbare inhoud en aanbieding
    • Beperkte gebruik van tegnologie; noodsaaklik vir sukses in die toekoms
  5. Ondersteun Veeltalige Klasse

    • Beskikbaar in 40+ tale
    • Leerders wissel tussen tale
    • Hulpbronne in baie tale
    • Ouerverslae in hul moedertaal

    Taalgrens

    • Beperkte taalondersteuning
    • Minimale onderwysebronne vir ETT leerders
    • Geen aktiwiteite vir die leer van akademiese wiskundeterme nie
    • Geen kotak met ouers in hul moedertaal nie
  6. Geen internet? Geen Probleem.

    • Matific bied toegang tot wiskunde, selfs in vanlyn omstandighede
    • Sinchroniseer werk wat gedoen is as jy weer aanlyn is
    • Versterk die verband tussen huis en skool
    • Onderwysers kan die huiswerktoewysfunksie gebruik
    image description

    Uitdagings ten opsigte van Konnektiwiteit

    • Beperkte of geen internet = geen toegang tot wiskunde aanlyn nie
    • Geen internet by die huis = beperkte wiskunde-oefening
    • Slegs toegang tot en gebruik van uitgedrukte materiaal
    • Fokus net op papegaaileer en herroepvaardighede

Wat is Onderwysers se Mening?

Sharon Rowe, Hoof, FootPrints Spesiale Behoeftes Voorbereidingskool Matific het elke leerder in ons skool in staat gestel om teen hulle eie tempo te werk en te presteer. Die leerders kan nie wag vir tablettyd nie en is opgewonde om aan die einde van elke aktiwiteit sterre te ontvang. Matific bied ons leerders met spesiale behoeftes 'n wonderlike manier om wiskundekonsepte te leer - iets wat hulle voorheen totaal oorweldig het. Die program is pret, opvoedkundig en toeganklik vir alle tipe leerders.
Matific v6.5.0