Matific is in meer as 50 lande en in meer as 40 tale beskikbaar. Dit beteken dat ons meer as 50 lande se plaaslike kurrikulums dek. Enige leerder kan in enige taal leer, selfs al verskil dit van die taal waarin jy onderrig. Dit maak Matific ideaal vir veeltalige klasse omdat verskillende leerders verskillende tale in een klas kan gebruik.