Matificin Aksie

Leerders wat Matific in die klaskamer gebruik om wiskunde vaardighede en konsepte te leer
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Langsvale Openbare Skool

    Toe ek aan Matific voorgestel is, was ek baie angstig omdat ek nog nooit baie goed met tegnologie was nie. Ek is nou baie gemakliker daarmee. Die leerders is mal daaroor! Hulle het deur die speletjies gevlieg en dit het hulle nog meer entoesiasties gemaak. Selfs die kinders wat meer ondersteuning nodig het, geniet dit baie. Die terugvoer is onmiddellik (!!!), en die glimlagte op hulle gesiggies kan woorde amper nie beskryf nie.
    Mary Hannaford, 1ste Jaar Onderwyser
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Payhembury Church of England Primêre Skool

    Die kinders is mal oor Matific. Hulle kom klas toe en gesels oor watter aktiwiteite hulle die vorige aand gespeel het, hoe hulle gevaar het, en so meer. Boonop kan ek op die onderwyser-administrasiepaneel sien wie wat gedoen het en hoe hulle gevaar het, sodat ek addisionele ondersteuning op 'n een-tot-een-basis kan bied waar dit nodig is. Alhoewel ons die program nog net 'n paar maande gebruik, is ons baie tevrede met Matific en die manier hoe die leerders onmiddellik daarby aanklank gevind het. Ons beveel dit vir ander skole en die res van ons leergemeenskap aan.
    Vicky Morris, KS2 Onderwyser en SENCO
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Colégio Materdei

    Matific ontwikkel leerders se selfstandigheid deur keuses en die interpretasies van opdragte in die speletjies. Die intydse assessering van die aktiwiteite verryk die leerders se evaluering.
    Maurilisa Abbade, Rekenaarsentrumonderwyser
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Acklam Grange Skool

    Met Matific kan ek leerders se begrip van abstrakte wiskundige konsepte transformeer, wat 'n positiewe wiskundekultuur en 'n liefde vir wiskunde onder leerders bevorder
    Danielle Bartram, Wiskunde-hoofpraktisyn
  • 1ste Jaar Onderwysers wat Matific in die klaskamer gebruik

    Lanchester EP Primêre Skool

    Matific is brilliant vir die onderrig van numeriese konsepte. Hulle verstaan werklik hoe kinders se vermoë om wiskunde te leer, ontwikkel.
    Martin Bailey, DIgitale Verrykingsbeampte

Verbeter Leerderresultate

Dit is bewys dat wiskunderesultate dramaties verbeter deur slegs 15 minute per week aan Matific te spandeer.

Awards of excellence in education

  • Academic Choice Brain Toy Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • CODiE 2019 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • CODiE 2016 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • CODiE 2017 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Academic Choice Smart Media Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Top 100 Educational Websites 2016 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Ed Tech 2019 finalist presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • The National Parenting Center Seal of Approval awarded to Matific online mathematics resource for teachers, students, and schools

Tech Partners

  • lever Inc. is die tegnologievennoot van Matific aanlyn wiskundehulpbron vir onderwysers, leerders en skole.
  • Google Classroom - tegnologiese vennoot van Matific se aanlyn wiskundebronne vir onderwysers, leerders en skole
  • Office 365 - tegnologiese vennoot van Matific se aanlyn wiskundebronne vir onderwysers, leerders en skole
Matific v6.5.0