Skip to main content

50+

tale

70+

lande

1000s

van aktiwiteite

Miljarde

van wiskundeprobleme opgelos

Miljoene

van leerders

15000+

5-ster resensies

Onderwysers sê Matific werk!

91%

stem saam dat Matific maklik is om te gebruik en leerders uitdaag

89%

van onderwysers sal Matific vir ander aanbeveel.

100%

van die onderwysers wat ondervra is, het gesê dat hul leerders mal is oor Matific!

Duisende aktiwiteite , werkkaarte en meer

Maklik om toe te wys, belyn met die Kurrikulum

Matific Werk

Matific Werk
  • Verbeter resultate deur

    34%

    Die gebruik van Matific in die klaskamer verbeter leerders se resultate.

    Universiteit van Wes-Sydney

  • Bevorder betrokkenheid by

    89%

    Onderwysers beveel aan dat hulle kollegas ook Matific gebruik en gebruik dit steeds in hulle klaskamers.

    Virginia, VSA

  • Verhoog belangstelling met

    31%

    Daar is 'n groter waarskynlikheid dat leerders sal saamstem dat hulle “wiskunde wil leer”.

    Tamil Nadu", Indië

Van konsep tot bemeestering

Bou goeie begrip

Elke aktiwiteit is met uiterste sorg ontwerp om te verseker dat leerders werklik leer – en terselfdertyd pret het. Matific bou leerders se selfvertroue vanaf die eerste sessie en ontwikkel hul vaardighede totdat dit vlot is.

Oneindige vaardigheidsoefening

Leerders kan ons aktiwiteite oor en oor speel - elke keer met unieke vrae. Matific bied onbeperkte geleenthede vir leerders om te fokus en hul vaardighede te verbeter.

Onmiddellike terugvoer

Ons responsiewe terugvoer verskaf wenke aan leerders sodat hulle delfstandig kan groei en leer. As leerders 'n vraag verkeerd beantwoord, moedig ons tydige intervensies hulle aan om hul foute te identifiseer, om aan te hou probeer en hul leerdoelwitte te bereik

Aanpasbare leer- algoritme

Individuele paaie

Ons intelligente algoritme ontleed elke leerder se prestasie om aan hulle persoonlike, aangepaste leerervarings te bied. Matific help leerders om op hul eie, unieke manier te groei, ongeag of hulle ondersteuning, verryking, motivering of 'n kombinasie hiervan nodig het.

Deurlopende hersiening

Gespasieerde herhaling is in ons aanpasbare algoritme ingebou om leerders in staat te stel om vaardighede wat reeds bemeester is, te hersien en te verfris. Met Matific sal jou leerders altyd voorbereid wees vir die volgende fase in hul leerproses.

Intydse in-diepte analise

Volg jou leerders se gebruik en vordering

Matific hou rekord van alles sodat jy nie hoef nie! Jy kan maklik sien hoeveel tyd jou leerders op die platform spandeer, uitvind wie se werk afgehandel is, die vordering van leerders bepaal, en soveel meer.

Neem ingeligte besluite

Elke Matific aktiwiteit is ’n formatiewe assessering en om daarop te reageer, is makliker as ooit tevore. Identifiseer leerders wat hulp nodig het asook die toppresteerders en reageer dan deur relevante aktiwiteite toe te wys met die klik van ’n muis.

Minder admin, meer onderrig

Vind die inhoud wat jy nodig het

Matific bied meer as 2 000 interaktiewe aktiwiteite wat met jou kurrikulum belyn is. Of jy nou 'n konsep bekend wil stel of vaardighede wil verfyn, ons staan reg met die oplossing!

Beplan jou jaar binne minute

Jy kan Matific en jou leerplan maklik belyn. Neem eenvoudig een van ons voorafgemaakte bestek- en volgorde-opsies, pas dit aan en laat dit vir jou werk!

Huiswerk makliker gemaak

Laat Matific vir elke leerder in jou klas huiswerk opstel en merk. Wees gewaarsku - jou leerders mag vir dalk meer werk vra!

Maklik om leerders geïnteresseerd te hou

Kweek 'n liefde vir leer

Ons interaktiewe, speletjie-gebaseerde aktiwiteite koester en lei leerder op 'n ontdekkingsreis. Verander jou klas in 'n lewendige leergemeenskap, gretig om die wiskundewêreld rondom hulle te verstaan.".

Bou leerders se selfvertroue

Vir leerders is Matific 'n betowerende ervaring, vol hulpvaardige karakters en opwindende uitdagings. Vriendelike leiding is altyd beskikbaar om te verseker dat elke leerder sukses in wiskunde behaal. Kyk hoe hul angs verdwyn terwyl hulle met Matific leer

Matific het baie om te bied!

Matific is propvol uitstekende hulpmiddels en funksies om onderwysers en leerders te help om hulle volle potensiaal in wiskunde te bereik. In Matific vind jy:

  • Onderwyserwenke om jou les te beplan

  • Werkswinkels vir onderwyserdemonstrasie

  • ClassCast vir okkasies in die klaskamer

  • Outomatiese puntetoekenning

  • Prestasiesertifikate

  • Ouerverslae

  • Ten Volle Geïntegreerde Platform

  • Toep Aflaai (werk op enige toestel)

  • Toep beskikbaar in 40+ tale

Matific se pedagogiese beginsels

Matific se kernsterkte is ons 5-punt pedagogiese beginsels wat deur 'n span kundiges van Stanford, Harvard, Berkley en die Einstein Instituut ontwikkel is.

Matific volgens die statistiek

  • Miljarde Vrae

  • Miljoene Gelukkige Leerders

  • Duisende boeiende aktiwiteite

  • 100% Van Standaarde Aangespreek

  • 100+ belynde hulpbronne

  • 70+ Lande

  • 50+ Tale

Begin met Matific, probeer dit is gratis

  • Begin ’n Proeflopie

    Begin vandag nog om Matific te gebruik. Verken ons produk en die wye verskeidenheid pedagogies-ontwerpte inhoud vir jou skool/klas.

    Begin Proeflopie
  • Bespreek ’n Demonstrasie

    Sien hoe jy optimale voordeel kan put uit ons omvattende digitale wiskundehulpbronne in jou klas of skool.

    Bespreek Demonstrasie
  • Gesels met ’n Konsultant

    Vind meer uit oor Matific, kry prysinligting en pasgemaakte pakkette om aan jou vereistes te voldoen.

    Vra Nou

Matific is a multi-bekroonde wenner

  • CODiE 2019 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • CODiE 2016 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • The National Parenting Center Seal of Approval awarded to Matific online mathematics resource for teachers, students, and schools
  • CODiE 2017 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Top 100 Educational Websites 2016 Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Ed Tech 2019 finalist presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Academic Choice Smart Media Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
  • Academic Choice Brain Toy Award presented to Matific online mathematics resource for teachers, students and schools
Matific v6.5.0