Die Wêreld se Beste Wiskunde-aktiwiteite
Matific se bekroonde inhoud maak dit pret om wiskunde te leer.
-
Streng volgens pedagogiese beginsels
Matific se ongelooflike inhoud is ontwikkel en verfyn deur vooraanstaande opvoedkundige kenners regoor die wêreld.
Leer meer -
Uiters Boeiende
Deur middel van kuns, humor en vertelkuns lok Matific leerders na die wêreld van wiskunde.
-
Bou Konseptuele Begrip
Matific help leerders om onderwerpe te verstaan en krities te dink deur die 'hoekom' en 'hoe' van wiskunde deeglik te verduidelik
-
Vaardigheidoefening
Matific het honderde interaktiewe aktiwiteite, werkkaarte en storiesomme om leerders te help om vaardighede te bemeester en vlotheid in onderwerpe te ontwikkel.
Verken wiskunde-aktiwiteite
Ten volle aangepas vir die plaaslike mark
-
Belyn met Kurrikulum
Matific se inhoud is gekarteer en belyn met meer as 200 kurrikulums en handboeke regoor die wêreld.
-
In meer as 40 Tale vertaal
Moenie tevrede wees met 'n gemiddelde produk as jy die wêreld se beste kan hê nie.
Leer meer
Verskaf deur ’n Persoonlike Wiskundetutor
Matific se aanpasbare leerervaring lewer resultate. Dit bemagtig leerders om eienaarskap van hul eie opvoeding te aanvaar."
-
Plasingstoets
Aan die begin van 'n leerder se avontuur op ’n verpersoonlikte leerpad (Avontuur-eiland) voer Matific 'n plasingstoets uit om die leerder se gereedheidsvlak te bepaal.
-
Formatiewe Assessering
Elke Matific aktiwiteit is formatiewe assessering. Soos wat die leerders aktiwiteite voltooi, identifiseer Matific hulle sterk- en swakpunte.
Leer meer -
Slim Algoritme
Matific se intelligente algoritme pas aktiwteite aan om in elke leerder se proksimale ontwikkelingsone te val.
Leer meer
Wiskunde-leerders is Mal oor
Leerders is mal oor Matific. Verander skermtyd in leertyd.
Verken leerderervaring-
Uitdagende, boeiende Meta-speletjie
Leerders is mal oor Matific! Ons help om skermtyd in leertyd te verander.
-
Verpersoonliking van Avatar
Leerders word gemotiveer om wiskundeaktiwiteite te voltooi sodat hulle items kan ontsluit wat gebruik kan word om hul avatar te verpersoonlik."
-
Prestasies & Doelwitte
Matific stel slim doelwitte vir leerders en moedig hulle aan om prestasies te behaal wat die korrekte gedrag versterk.
-
Slim Beloningstelsel
Ons 3-vlak skatkisbeloningstelsel motiveer leerders om aktiwiteite te herhaal en vaardighede te bemeester.
Ouers word Bemagtig
By Matific glo ons dat ouers 'n belangrike rol in hul kind se opvoeding speel. Ons verskaf aan ouers die nodige hulpmiddels om 'n verskil te maak.
-
Ouerpaneelbord
n Vinnige en maklike manier om te sien hoe jou kind die program gebruik en vorder
-
Ouerverslae
Gedetailleerde verslae wat die vordering van 'n kind aandui en die areas identifiseer waarin hulle uitblink of sukkel.
-
Oueropdrag
Stel ouers in staat om spesifieke onderwerpareas vir hul kinders aan te wys.
Maklik om te Begin
Omdat onderwys moeilik genoeg is, het ons dit maklik gemaak om met Matific te begin. Om die waarheid te sê - dis kinderspeletjies!
-
Maklike implementering
Een-klik registrasie en 'n eenvoudige gids met stap-vir-stap instruksies om jou te help begin.
-
Maklik vir leerders om aan te teken
Kies uit verskeie beskikbare opsies om u leerders te help aanteken. Kry QR-kodes, druk die aantekenkaarte uit of e-pos die inligting aan hulle.
-
Integreer vooraanstaande LMS/SIS-oplossings
Integreer moeiteloos met Google, Microsoft en Clever.
Wys Werk Toe
Dit was nog nooit so maklik om vir die regte leerders die regte aktiwiteite op die regte tyd te gee nie.
-
Slim Toewysing
Wys werk toe aan klasse, groepe of individuele leerders. Huiswerk of Skoolwerk, dis maklik!
-
Skeduleer Werk
Bepaal watter werk voltooi moet word binne die tydperk wat jy bepaal
-
Omvang en Volgorde
Beplan 'n kwartaal vooruit binne enkele minute.
Bestuur Werk
Ons het dit makliker gemaak om jou klas se wiskunde-werklas te bestuur.
-
Kalenderaansig
Kontrolleer vinnig watter werk vir hierdie week of volgende week aan individuele leerders, groepe of klasse toegewys is
-
Vinnige Bestuur
Maklike herskedulering van inhoud, ruil huiswerk- en skoolwerkitems om, en nog baie meer.
-
Verpersoonlik
Pas klasaktiwiteite moeiteloos vir elke leerling of groep aan.
Gedifferensieerde leer
Aangesien elke leerder uniek is, het Matific 'n reeks funksies ontwikkel om onderwysers te help om die leeromgewing aan te pas by die behoeftes van elke leerder.
-
Leerdergroepe
Verdeel die leerders in jou klas in groepe volgens die ondersteuning wat hulle benodig.
-
Verpersoonlike Opdrag
Wys werk toe aan individue, leerders of groepe. Bestuur opdragte met gemak.
-
Aanpasbare Leerpad
Matific se KI-algoritme bepaal die volgende episode vir elke leerder op grond van die plasingstoets en vormingsassessering
Leer meer
Onderwyserverslae en Insigte
-
Intydse Klaskamerverslag
Alles wat jy nodig het om 'n Matific-sessie in die klas aan te bied. Jy kan, onder andere, leerders se status en vordering intyds volg.
Leer meer -
Verpersoonlike Paneelborde
Toon saamgestelde, relevante inligting oor gebruik, vordering en groei op jou paneelbord
-
Prestasieverslae
Toon verslae wat aandui hoe leerders, groepe, klasse of skole in ’n domein, vak of ten opsigte van ’n kurrikulumuitkoms presteer.
-
Vorderingsverslae
Toon watter leerders floreer en watter met spesifieke onderwerpe sukkel. (binnekort beskikbaar)
-
Toegekende-Werksverslae
Bepaal vinnig wie aangeteken het. Sien watter leerders hul opdragte voltooi het en watter nie.
Inkorporeer Matific by jou ander lesse
-
Wiskundevasvrae
Matific Play bied regstreekse wiskundevasvrae in die klas aan waaraan leerders as ’n groep kan deelneel of teen mekaar kan meeding.
Speel saam met klas -
Werkswinkels
Werkswinkels of Laboratoriums stel onderwysers in staat om 'n aangepaste, interaktiewe ervaring met hul klas te hê waartydens 'n onderwerp onderrig en ondersoek word.
-
Stel Onderwerpe Bekend
Matific het spesifieke aktiwiteite ontwikkel om onderwerpe aan 'n klas bekend te stel.
-
Huiswerk
Matific verskaf 'n eenvoudige oplossing om werk op te stel, te merk en te monitor en huiswerk te evalueer
-
Wiskunde-uitbreiding
Gevorderde episodes, raaisels en ander uitbreidingsvorme bied onderwysers die geleentheid om selfs die slimste leerders uit te daag.
-
Prestasies en Telborde
Onderwysers kan leerders motiveer deur middel van samewerking of kompetisie.
Werk in elke klaskamervir elke leerder
-
Die feit dat ons in meer as 40 tale ondersteuning bied, stel jou in staat om verskillende tale in dieselfde klas te gebruik!
-
Verskeie aantekenopsies vir enige toestel. Gebruik aanlyn of vanlyn.
-
Verdeel leerders moeiteloos in groepe om jou klas te differensieer - al wat nodig is, is ’n paar klikke en swiepe.
Leerders en Onderwysers Regoor die Wêreld is Mal oor Matific...
-
"Ek was baie bekommerd toe ek Matific die eerste keer moes gebruik, want op daardie stadium was ek nie baie vaardig met tegnologie nie. Ek is nou baie gemakliker om tegnologie met welslae te gebruik. Die leerders reageer ongelooflik goed!"
Mary Hannaford
Graad 1-onderwyser
-
"Met Matific kan ek leerders se begrip van abstrakte wiskundige konsepte transformeer, wat 'n positiewe wiskundekultuur en 'n liefde vir wiskunde onder leerders bevorder."
Danielle Bartram
Wiskunde-hoofpraktisyn
-
"Baie meer boeiend vir ons leerders as ander aanlyn platforms en ons waardeer die feit dat die vrae by ons leerders se vermoëns aangepas kan word."
Laerskool Templeton
Laerskool
Begin met Matific, probeer dit is gratis
-
Begin ’n Proeflopie
Begin vandag nog om Matific te gebruik. Verken ons produk en die wye verskeidenheid pedagogies-ontwerpte inhoud vir jou skool/klas.
Begin Proeflopie -
Bespreek ’n Demonstrasie
Sien hoe jy optimale voordeel kan put uit ons omvattende digitale wiskundehulpbronne in jou klas of skool.
Bespreek Demonstrasie -
Gesels met ’n Konsultant
Vind meer uit oor Matific, kry prysinligting en pasgemaakte pakkette om aan jou vereistes te voldoen.
Vra Nou