50+
tale
70+
lande
1000s
van aktiwiteite
Miljarde
van wiskundeprobleme opgelos
Miljoene
van leerders
15000+
5-ster resensies

Aanpasbare en boeiende leeraktiwiteite wat jou kind help om konsepte teen hul eie tempo te bemeester
Belyn met jou skool se kurrikulum
Matific is belyn met jou plaaslike wiskundekurrikulum, sodat elke aktiwiteit relevant en waardevol is vir die leerder se persoonlike leerpad.
Ongeag of jou kind ondersteuning of verryking nodig het, Matific verseker dat hulle in selfversekerde en bekwame leerders ontwikkel wat huidige en toekomstige uitdagings kan hanteer.
Het jy geweet?
Dit is bewys dat die gebruik van Matific wiskunderesultate met tot 34% verbeter


Aanpasbare aktiwiteite vir alle vaardigheidsvlakke en leerstyle
Matific maak van wiskunde 'n opwindende reis van ondekking en groei, wat elke leerder se unieke sterkpunte en doelwitte aanspreek. Volg die algoritme-geleide pad, of laat jou kinders op hul eie ontdek en leer.

Aanpasbare Avonture
Gepersonaliseerde programme, gelei deur Matific se nuutste algoritme
Matific se gevorderde algoritme pas aan by elke kind se pas en vordering om 'n unieke wiskundeavontuur te skep wat verseker dat hulle nooit aangejaag of agtergelaat word nie

Oefensone
Leerdergeleide leer vir elke wiskunde-onderwerp
Leerders verfyn hul vaardighede deur wiskunde-aktiwiteite, wat op spesifieke onderwerpe in die wiskundekurrikulum fokus, te voltooi.

Multispeler-arena
Sluit aan by 'n virtuele klaskamer met miljoene leerders
Bied jou kind die geleentheid om, saam met lede van hul portuurgroep regoor die wĂȘreld, hul wiskundevaardighede te ontwikkel. Hulle sal saam hul kennis uitbrei, insig ontwikkel en leer om wiskunde konseptueel te benader.





Matific-plan en prysbepaling
-
SPAAR %
Jaarlikse plan
Gefaktureer elke 12 maande
( per maand)
-
Maandelikse plan
Maandeliks gefaktureer
per maand
Vergelyk Kenmerke
-
Kenmerke
Belyn met Kurrikulum
K.I.-leerpad
Ontwikkel Kritiese Denke en Probleemoplossingsvaardighede
Bou Konseptuele Begrip
Spelgebaseerde Leer
Ouerverslag
Ouerpaneelbord
Leer enige tyd en enige plek
Ingeboude Belonings en Motivering
Prys
-
Ander Produkte
Ongeveer.
/maande
-
Privaat Tutors
Ongeveer.
/uur
-
/maand
jaarliks betaalbaar
Matific se pedagogiese beginsels
Matific se kernsterkte is ons 5-punt pedagogiese beginsels wat deur 'n span kundiges van Stanford, Harvard, Berkley en die Einstein Instituut ontwikkel is.
Maklik vir jou, pret vir jou kind
Enige tyd, enige plek
Jou kind kan Matific op enige platform of toestel speel. Of julle nou vir 'n afspraak wag, in die verkeer sit, of by die huis is: jou kind kan oral wiskundevaardighede oefen.
Aanlyn, van lyn af
Matific kan ook sonder die internet op die toep gespeel word. Jy hoef dus nie bekommerd te wees oor WIFI-verbindings of ontoereikende dataplanne nie.
Veilig vir kinders
Matific is kidSAFE verkleer. Daar is geen advertensies nie en geen derde party kan jou kind deur die toep kontak nie.


Begin die Matific-reis hier gratis!
Jou avontuur begin met 'n 7 -dae gratis proeflopie. Welkom by boeiende en groeigerigte leerervarings op jou vingerpunte.
7-dae gratis proeflopie, dan so min as
per maand