Skip to main content

Verander Kinders se Lewens deur die Krag van Onderwys

Matific se missie is, om met behulp van tegnologie, die grondslag vir lewenslange akademiese sukses vir alle leerders regoor die wêreld te lê.

The Banner
  • 1B+

    Vrae Beantwoord

  • 50M+

    Gelukkige Leerders

  • 1000+

    Boeiende Aktiwiteite

  • 100%

    Belyn met Kurrikulum

  • 800+

    Gerugsteun deur Handboeke

  • 120+

    Lande

  • 40+

    40+ Tale

Ons Oortuigings

Onderwys verander lewens ten goede.

Hoe vroeër ons kan begin om ’n impak te maak, hoe groter sal die impak wees.

Onderwys bemagtig studente en gee hulle beheer oor hulle eie lewens.

Ons maksimeer ons globale impak deur ’n goeie produk aan die grootste gehoor moontlik te bied.

Tegnologie stel ons in staat om onderwys aan almal regoor die wêreld te bied.

Leerders van alle ouderdomme leer optimaal wanneer hulle ten volle betrokke raak by uitdagende, genotvolle materiaal

Image
Image
Image
Image

Die Matific-storie

Matific is gestig sodat elke kind in elke land 'n wiskunde-ervaring van die hoogste moontlike gehalte gebied kan word. Met dié doelstelling voor oë, het ons ons platform gegrond op die ontwikkeling van 'n diepgaande konseptuele begrip van wiskunde wat ook prettig en boeiend is.

2012

Matific is gestig deur vooraanstaande opvoedkundiges, speletjie-ontwikkelaars en IT-kenners om die uitdagings van wiskunde-onderrig in die laerskool aan te spreek.

2013

Matific sluit eerste groot kontrak vir die produksie van 140 aktiwiteite wat belyn is met die Algemene Kernstaatstandaarde in die VSA.

2019

Matific is nou in 30 tale beskikbaar; 70 miljoen van ons wiskundeprobleme word per maand opgelos.

2021

Nuwe leerderervaring bekendgestel. Matific word gereeld in meer as 120 lande gespeel; 175 miljoen wiskundeprobleme word per maand opgelos.

2022

Matific span saam met Oxford University Press en Marshall Cavendish in die Asië-Stille Oseaan-streek om innoverende wiskunde-leeroplossings vir die streek te bied.

2023

Matific is verheug om kragte saam te snoer met Heinemann in die VSA en Pearson in Kanada om interaktiewe en boeiende wiskunde-oplossings na primêre klaskamers in hierdie lande te bring.

2024

Matific bied nou kurrikulumbelynde wiskunde-aktiwiteite vir graad 7, 8 en 9 aan.

Image
Image

Meesterplan

Matific se doel is om die hele onderwysstelsel vir 'n kind te verander - nie net wiskundeterrein nie. Terwyl die omvang van die inhoud wat ons dek voortdurend uitbrei, sal ons pedagogiese beginpunt steeds die spilpunt wees waarom alles draai.

Behaal

Bou 'n wiskundeproduk vir laerskole

Behaal

Vertaal en pas die produk aan vir meer as 60 lande

Behaal

Brei die produk uit om 'n oplossing vir gesinne te bied

Behaal

Brei dekking uit om graad 7, 8 en 9 in te sluit

Brei ons produk uit om hoër graadjare en ander TWWI-vakke, met ander woorde tegnologie, wetenskap, wiskunde en ingenieurswese, te dek

A chart

Saam Kan Ons Berge Versit. Sluit Aan By Ons Span

Vind Ons Hier

Ons is 'n globale besigheid met kantore in verskeie lande

A Map

Saam Met Wie Werk Ons?

Matific v6.5.0